PERGAMANOKURSUS 2019
PERGAMANO
is die Spaanse woord vir:
Perga = Perkament
Mano = Hand

 
'n kunsvorm op Perkamentpapier met die hand gedoen - 'n baie spesiale en edel kunsvorm - enig in sy soort, met sy oorsprong in die Middeleeue maar tans aangepas en gemoderniseer.

Met die regte opleiding en begeleiding kan die mooiste produkte geskep word.


Kursus bestaan uit 11 klasse.

Klasse is 3 ure lank elk.

Klasgelde is R180 per klas.



Kursus word vir die LAASTE
keer in 2019 aangebied


 
VIR 'N VOLLEDIGE INLIGTINGSTUK, KLIEK HIER